Dinge wat jy nie geweet het nie: Deel 6

Dagsê julle Allemapstieks, hiers ons weer aan die beurt. Welkom. Ek hoop julle geniet dit en leer ietsie by hierdie plasing. Hierdie keer gaan ek feite noem oor ons land wat mense nie sal weet nie. Ek weet daar sal sommige feite wees wat van julle reeds van bewus is. Onthou, dalk is daar ietsContinue reading “Dinge wat jy nie geweet het nie: Deel 6”

Dinge wat jy nie geweet het nie: Deel 5

Hallo julle Ek hoop julle geniet jul laaste somersmaand voor die hartlike herfs ons tref. Ek hoop ook julle almal kry ʼn griepinspuiting teen die verskuwelike verkoues. Is julle reg om ʼn paar dinge te leer wat julle nie geweet het nie? Hoe oud is die oudste mango-boom wat nog vrug dra? Dit is 300Continue reading “Dinge wat jy nie geweet het nie: Deel 5”

Dinge wat jy nie geweet het nie: Deel 4

Hiers ek weer Hiers ek weer Met ʼn glimlag by jou deur Dis weer tyd dat jy leer Is dit ʼn appel of n peer? Jammer vir my patetiese probeerslag om te dig. Kyk of jy die volgende 10 vrae kan antwoord 1.Uit watter taal hom hierdie frase, “Comment t’appelles-tu? – “What’s your name?”. FransContinue reading “Dinge wat jy nie geweet het nie: Deel 4”

Dinge wat jy nie geweet het nie: Deel 3

Hallo julle Hoe gaan dit met julle? Daar is so baie interessante trivia vir ons om te leer. Hier is ʼn handjievol interessante brokkies wat julle dalk handig te pas sal kom as julle by ʼn braai met ʼn bek vol tande rondstaan. Waar het die ‘cappuccino’-drankie ontstaan? Dit het sy ontstaan gemaak in dieContinue reading “Dinge wat jy nie geweet het nie: Deel 3”

Vreemde dinge wat jy nie geweet het nie: Deel 2

Hello mense daar buite Ek hoop jule is nog blakend gesond en on the go. As julle nie is nie, gaan sien ʼn dokter. Varkgriep doen sy rondtes. Welkom by my tweede plasing van Vreemde dinge wat jy nie geweet het nie. Ek hoop regtig jy kan ʼn paar dinge saam met ons wysraak. KykContinue reading “Vreemde dinge wat jy nie geweet het nie: Deel 2”

Vreemde dinge wat jy nie geweet het nie: Deel 1

Hello mense Hoe behandel die lewe julle? Behalwe die einde van Game of Thrones loop dinge nog klopdisselblom aan hierdie kant. Ek was nou die dag by ʼn vasvra-aand op die buurdorp en ek het besef ʼn mens is nogal geneig om te reken jy weet alles. Dan besef jy eintlik hoe min jy vanContinue reading “Vreemde dinge wat jy nie geweet het nie: Deel 1”