Wat gaan van die plaasdiere word?

Goeiedag mense daar buite Wats nuus in julle geweste? Is julle ook bekommerd oor die hoĆ« werkloosheidsyfer waaemee ons land te doen het? Korrupsie? Geweld? Die bankkrot SAUK of die vouende ESKOM? Dit gee my sommer die rittelings. Kom ons praat oor iets heeltemaal anders. Terwyl ek nou hier sit en tik speel ek bietjieContinue reading “Wat gaan van die plaasdiere word?”