Dagsê mense. Ek hoop alles is wel. Ek het julle in ʼn vorige post belowe ek gaan die kinders aan die lees kry. Ek het julle ʼn lys name van skrywers en reekse gegee om na te kyk. Hopelik is iemand geholpe. Vandag gaan ek die ouer mense help. Tieners en volwasenes, ek gaan julleContinue reading “James Patterson is die baas van die Boek-plaas”
Tag Archives: wat om te lees
Clive Cussler is ʼn meester van Avontuur
Hou jy van avontuur-verhale? Boeke vol versteekte skatte, verlore beskawings, klassieke karre, ou vliegtuie, duikbote met fantastiese tegnologie. Booswigte met donker fanatiese planne om die werêld te verander vir eie gewin? Soek jy ʼn boek met drie-dimensionele karakters wat jou reg oor die aardbol neem om ‘mysteries’ op te klaar of met ʼn slymerige boefContinue reading “Clive Cussler is ʼn meester van Avontuur”