Skatte en die strand

(Branders breek. Seemeeue vlieg. Mense swem.Die reuk van varsgebakte skyfies. Ek sit onder my sambreel en kyk voor my uit.) Goeiedag aan al my getroue lesers. Ek hoop dinge gaan goed. Ek hoop die ligte is nog aan en die petrolprys gaan binnekort sak. Dis Desember. Die tyd wanneer meeste van ons ʼn ou blaaskansContinue reading “Skatte en die strand”

James Patterson is die baas van die Boek-plaas

Dagsê mense. Ek hoop alles is wel. Ek het julle in ʼn vorige post belowe ek gaan die kinders aan die lees kry. Ek het julle ʼn lys name van skrywers en reekse gegee om na te kyk. Hopelik is iemand geholpe. Vandag gaan ek die ouer mense help. Tieners en volwasenes, ek gaan julleContinue reading “James Patterson is die baas van die Boek-plaas”