Hello, my mede-wêreldburgers. Ek hoop dit gaan nog lekker daar by julle. Ek hoop julle staan nog sterk ten spyte van die hoë brandstofprys en kragrekeninge waarmee ons nou te doen het. Ons moet maar net vasbyt en deurdruk. Soos hulle sê, “This too shall pass!”. Dit is Aprilmaand. “Winter is Coming” soos hulle opContinue reading “Kortliks: Drie vinnige resensies”
Tag Archives: wheelchair access
‘Dit was bietjie Grieks vir my’
Ja ja ja Howzit mense! Hoe gaan dinge? Het julle lekker naweek gehad? Het enigeen van julle een van Ed Sheeran se konserte gaan kyk? Plaas die man bietjie Durbs toe kom dan was ek ook daar. Dit was ʼn goeie naweek vir ons sport. Bafana Bafana het gekwalifiseer vir die Afrika Nasies-beker en dieContinue reading “‘Dit was bietjie Grieks vir my’”