‘Tube’ die nuwe jaar in

Howdy mense Ek het al in party van my vorige blogs gepraat van die hartsbegeerte van my om iets nuuts te doen of te beleef. Dis ʼn nuwe jaar. Tyd vir nog ʼn memory. Een dag kyk ek op Facebook en sien hulle adverteer iets wat my aandag trek. Lube&Tube-kaartjies Hoe gaan een van die lirieke van daardie John Denver-liedjie “Country Roads” nou weer? Almost … Continue reading ‘Tube’ die nuwe jaar in